Kolskoot 2016 -
Oorsig:Fanus Niemand, lewensmoeg en alleen, is onbevoeg om sy eie lewe te neem. Die lastige opsigter, Tan Tilla, wat gedurig agter haar huurgeld aanloop en eintlik net ‘n maat soek vir haar rystoelgebonde seun, Percy, maak die situasie nie makliker nie.
Lewer kommentaar