Piet se Tante

Piet se Tante
Aktiveer u GRATIS rekening!
U moet 'n rekening skep om voort te gaan kyk

Hou aan om GRATIS te kyk ➞

Dit neem minder as 1 minuut om aan te meld, dan kan u onbeperkte films en TV-titels geniet.
00:00:00 / 01:11:00
Beskikbare formate Piet se Tante Veilig geskandeer : 07/28/2025
Piet se Tante

Piet se Tante 1959

Piet se Tante 1959 - Die rolprent is gebaseer op die roman, Charlie’s Aunt deur Brandon Thomas.

Oorsig:Drie studente staan op die punt om geskors te word vir kattekwaad. Hulle bedink 'n vindingryke plan en oortuig die rektor van die universiteit om die skorsing ter syde te stel met die belofte van 'n aansienlike donasie vanaf Piet se tannie. Om die belofte eg te laat lyk, word Frederik Burgers deur sy mede-poetsbakkers as sy tante vermom om besoek by die rektor af te lê. Die rektor is beïndruk met dié waardige dame en raak op "haar" verlief, totdat die ware tante opdaag.

Kyk Voorskou Vrylating: Looptyd: 71 minute Gehalte: HD IMDb: 4 / 10 deur 1 gebruikers Gewildheid: 0 Begroting: $0 Inkomste: $0 Taal: Afrikaans

Lewer kommentaar

Stuur

Soortgelyk Flieks