Hoofmeisie

Hoofmeisie
Aktiveer u GRATIS rekening!
U moet 'n rekening skep om voort te gaan kyk

Hou aan om GRATIS te kyk ➞

Dit neem minder as 1 minuut om aan te meld, dan kan u onbeperkte films en TV-titels geniet.
00:00:00 / 01:35:00
Beskikbare formate Hoofmeisie Veilig geskandeer : 07/26/2025
Hoofmeisie

Hoofmeisie 2011

Hoofmeisie 2011 - Daar kan net een wees

Oorsig:Die rolprent handel oor drie meisies op laerskool, wat onder hul dominerende mammies dieselfde droom deel - om eendag hoofmeisie van Laerskool Stumbo Pops te word. Nadia van Heerden (12) is 'n liefdevolle en gemotiveerde weeskind met dieselfde droom. Ongeag haar siniese ouma se advies om nie eers te probeer kompeteer nie, gaan sy voluit vir die gesogte bronsbaltjie. Nadia weet dit sal haar oorlede ma en pa verskriklik trots maak. Sy behaal gou sukses wanneer sy redenaars wen, maar mislukkings met netbal proewe, entrepreneursdag en akademie is net die begin van haar probleme. Wanneer sy oortuig is dat haar beste vriendin, Melissa, haar in die rug gesteek het, rebelleer Nadia teen almal wie vir haar omgee. Sy word gou 'n selfgesentreerde snip wat enigiets sal doen vir die titel van Hoofmeisie. Uiteindelik leer Nadia dat 'n ware leier van agter af lei, en 'n voorbeeld van eerlikheid en onselfsugtigheid behoort te wees.

Kyk Voorskou Vrylating: Looptyd: 95 minute Gehalte: HD IMDb: 5.3 / 10 deur 7 gebruikers Gewildheid: 0.3029 Begroting: $0 Inkomste: $0 Taal: Afrikaans

Lewer kommentaar

Stuur

Soortgelyk Flieks